Modulekode | RAN 380 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Sistemiese anatomie II: Vroulike voortplantingstelsel en mamma; Kardiovaskulêre stelsel. Serebrospinale vogstelsel. Inleiding tot neuro-anatomie. Regionale dwarssnit-anatomie: Skedel, brein, toraks, abdomen, pelvis en ledemate. Radiografiese anatomie III: Sistemiese en dwarssnit-anatomie met die klem op driedimensionele rekonstruksie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | RFI 210,RFI 211,RAN 280,FSG 251,FSG 252,FSG 262 |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App